Opsies
2
Herbs at Work
Laai die winkel
Berei jou blad voor.
Produkgalery

Nuttige notas
Gebruike vir kasterolie: behandeling van artritis, oplossding van tumors/siste, om hare te versterk en te laat groei, aknee behandeling, velbevogtiger, diep reiniger, immuniteitsfunksie te verbeter, fyn lyntjies en plooie te verminder en verminder swelsel en inflammasie. Ondersteun limfatiese stelse,verhoog sirkulasie,genees wonde en skaafplekke,verlig menstruele krampe. Kasterolie se anti-inflammatoriese eienskappe maak dit 'n uitstekende masseerolie vir artritiese gewrigte, seer spiere en ontsteking van jou senuwees. Orale gebruike vir kasterolie: Verlig hardlywigheid,maak ingewande skoon voor chirurgie.
Gebruik en dosis
Aanwysings om artritis pyn te behandel: Neem 'n stuk katoen flennie stof en vou dit om drie tot vier lae te vorm.Week dit in kasterolie en plaas dit oor die aangetaste gewrigte.Draai die lap toe met ziploc sak en sit 'n ‘bean bag’ of warm waterbottel oor die area, vir ten minste 45 minute.Doen dit een keer 'n dag om pyn en ontsteking in jou gewrigte te help verminder en tumor o te los. Die ziploc sak sal verhoed dat die verwarming pad of waterbottel olierig raak. Hergebruik die lappie deur dit in 'n Ziploc-sak in die yskas te plaas totdat jy gereed is om dit weer te gebruik.
Masseer warm kasterolie in die aangetaste gewrigte, om absorpsie te bevorder, voor jy gaan slaap en laat dit aan oornag. Maak seker dat die kasterolie nie te warm is nie wanneer dit op die geaffekteerde area toegedien word.
Belangrike nota
Volg die gepubliseerde protokol noukeurig en bevestig eers of die produk vir topiese, orale of ander gespesifiseerde gebruik bedoel is.
Kruie
Blaai deur verwante produkte, alternatiewe formate en nabygeleë opsies sonder om die konteks van hierdie versameling te verloor.

Terpentyn
Suiwer denne-terpentynproduk met tradisionele gebruiksnotas en versigtige dosisopbou.

Aanvullings
Bree daaglikse aanvulling met vitamiene, minerale, aminosure en ensieme vir algemene voedingsondersteuning.

Essensiele Olies
Bergamot Essential Oil word in die bronmateriaal as deel van die Kruie-reeks gelys. Enkel-olie produk uit die Kruie-reeks vir klante wat volgens bestanddeel of roetine koop.